Vir die volgende inligting raadpleeg die sekretaresse:
*Skoolfonds
*Musiek (privaat)
*Mini-Gym (privaat)
*Rugby: Rugga Kids & Pro Coaches (privaat)
*Experi-Maatjies (privaat)
*Judo (privaat)
*PomPoms (gekeurde leerders)
*Hip Hop (privaat)
Graad 0
Ons kan slegs 'n beperkte aantal leerders akkommodeer. Doen dus vroegtydig aansoek.
Nasorgsentrum:
Die nasorgsentrum is bedoel vir die kinders van werkende ouers en begin die eerste dag van elke kwartaal. Slegs gedurende die kwartaal.
Tariewe: Raadpleeg die sekretaresse
Ure: Maandae tot Vrydae 12:30 - 17:15
Skooltye:
Graad 0 tot Graad R07:30 - 12:30
Graad 1,2 en 3 07:30 - 13:30
Pouse: 10:30 - 11:00
Kleredrag
Graad 0 en R - Enige speelklere.
Skooldrag Graad 1 tot 3 - Vanaf 1 Mei tot einde September dra leerders Wintersdrag.
Seuns
Somersdrag Wintersdrag
Kort grys broek Kort of lang grys broek
Wit kortmou hemp (oop knoop) met wapen op sak Wit langmou hemp (toeknoop) met blou skooldas
Lang voorgeskrewe grys kouse Voorgekrewe lang grys kouse
Kaalvoet of swart skoene. Skoene is verpligtend op Swart skoene
uitstappies
Dogters
Somersdrag Wintersdrag
Grys skoolrok Grys skoolrok
Wit kortmou hemp (oop knoop) Wit langmou hemp (toeknoop) met blou skooldas
Wit sokkies Voorgeskrewe swart kniesokkies
Kaalvoet of swart skoene. Skoene is verpligtend op Swart skoene
uitstappies
Truie en haarlinte
Slegs die skooltrui mag by die skooluniform gedra word.
Die sweetpak/sweetpakbaadjie word slegs met sportdag op Sportdae gedra.
Slegs swart haarlinte en knippe mag gedra word.
Verskaffers:
Kingon's 0437263213
Strand Outfitters0437221225
Grens Hoerskool 0437213473
Sweetpakke, truie en gholfhemde by skool.
Sportdrag
Seuns Dogters
Swart kortbroek Swart kortbroek
Grens gholfhemp Grens gholfhemp
Kaalvoet Tekkies vir wintersport
Sportdrag word op Dinsdae en Donderdae skooltoe gedra.