Akademie

algemeen

 

 Lees Meer

Sport & Kultuur

sport

 

 Lees Meer

Algemeen

kultuur

 

Lees Meer

Sport en kultuur
 
SOMER:
DInsdae en Donderdae
Mini-krieket of Tennis (seuns en dogters)
12:30 - 13:25
 
WINTER:
Dinsdae en Donderdae
Rugby (seuns)
Hokkie (dogters)
Mini-Netbal of Mini-hokkie (dogters)
Landloop (dogters en seuns)
12:30 - 13:25
 
Swem:
In LO periodes (Somer)
'n Grens swembroek is nie verpligtend nie maar swempette vir dogters wel.
 
Skaak:
Donderdae 13:30 - 14:25
 
Koor en ELFEST:
(Gekeurde leerders) Gedurende skoolure